
Vita Dei Podcast
Vita Dei is 'n bedeining wat beteken "die lewe van God" en dit kom uit Johannes 1:4 waar dit oor Jesus sê "in Hom was lewe en die lewe is die lig van die mense." Vir enige terugvoering of vrae, kontak gerus vitadeipodcast@gmail.com.
Vita Dei Podcast
Dieselfde Jesus Dieselfde boodskap (Gal 1:13-2:4)
•
Riekert Botha
Vita Dei 633