HRCO Potgooi Preke

Hoe sien God finansies?

August 24, 2020 Harvester Reformerende Kerk Olifantsriviervallei
HRCO Potgooi Preke
Hoe sien God finansies?
Chapters
HRCO Potgooi Preke
Hoe sien God finansies?
Aug 24, 2020
Harvester Reformerende Kerk Olifantsriviervallei

Ons almal ken van finansies. Maar almal ken nie van God se finansies nie.  

Sommige is bang vir geld en wil niks daarmee te doen hê nie. Ander is lief vir geld en soek net meer en meer. Verder is daar die harde realiteit: geld verander mense. Geld het al menigte verhoudings verwoes. 

Die koninkryk is gebasseer op deel en gee, terwyl die huidige verbruiker generasie gebasseer is op aankope en akkumilasie. Daar is dus ‘n wesenlike antitese en paradoks waarmee ons in ons hart worstel. Die probleem is dat die verbruiker se waarde, identiteit, en rede vir bestaan gekoppel word aan watter rykdom en bates jy versamel het.  

Die NT voorskrif is eenvoudig: ringfence en cap jou lewenstyl met wat jy mee gemaklik is, om vir jou gesin, en kinders se kinders te sorg. Die res word gedeel of gegee.  Dis nie maklik nie, want die meeste middeljarige salaristrekkers sorg alreeds ten dele vir hulle ouers, moet hulle kinders ‘n geleerdheid gee, en dan boonop genoeg geld spaar vir hulle eie oudag. Om dan nog te hoor van die armes se pleitdooi wat geregtig voel op ons hulp, maar mens naar in jou binnekant.  

Ons het dus dringend nodig om ‘n goddelike perspektief op geld en die ekonomie te kry.  

Show Notes