HRCO Potgooi Preke

Wat verwag God van My?

September 14, 2020 Harvester Reformerende Kerk Olifantsriviervallei
HRCO Potgooi Preke
Wat verwag God van My?
Chapters
HRCO Potgooi Preke
Wat verwag God van My?
Sep 14, 2020
Harvester Reformerende Kerk Olifantsriviervallei

Sekerlik die belangrikste vraag wat mens God kan vra. Op sy knieë voor die aangesig van die Here roep fariseër Saulus die vervolger van die Jesus beweging: “Here, wat wil U hê moet ek doen?” Voorheen terwyl jy gevangene van sonde was, vervreemd van jou Maker, het reg-doen en reg-lewe jou nie veel gepla nie. Nou as kind van God, is jy nooit heeltemal seker of jy genoeg reg-doen en reg-lewe nie. Met elke preek hoor jy van nog ‘n stukkie heilige verwagting en nog wonderlike ideale buite jou bereik.  Jy wil graag al hierdie regte goed doen, maar kry dit nie heeltemal reg nie.  Wat verwag God dus van my? Gaan ek ooit die merk haal? Leer uit die preek hoe Christus juis gekom het, om ons die goddelike vermoë te gee, en in ons te werk om reg te lewe!! 

Show Notes