HRCO Potgooi Preke

Maak jou berge molshope

November 29, 2020 Harvester Reformerende Kerk Olifantsriviervallei
HRCO Potgooi Preke
Maak jou berge molshope
Chapters
HRCO Potgooi Preke
Maak jou berge molshope
Nov 29, 2020
Harvester Reformerende Kerk Olifantsriviervallei

Om van elke molshoop ‘n berg te maak kan ‘n toksiese gewoonte raak, wat die mense om jou en jou geestelike lewe negatief beïnvloed. Ons doen dit meestal sonder dat ons daarvan bewus is, maar baie mense sien in die geringste kwessie ‘n reuse probleem of krisis. Almal beleef swaar en probleme, maar sekere mense sal met dramatiese byvoeglike naamwoorde dit altyd laat klink asof hulle slagoffers is van ‘n geheime sameswering.  Ander sal altyd die fout wat begaan is van ‘n byeenkoms, transaksie of idee uitlig. “Beproef alle dinge; behou die goeie” (1 Thes 5:21)  https://hrco.co.za/preke/verander-jou-berg-in-n-molshoop/ 

Show Notes