Dieper Delf.
Teologiese nadenke oor die bybel en 'n Christelike lewe deur ds. Ulrich Ohlhoff vanuit NG Harrismith.
Dieper Delf.
Oggend Oordenking - 2 Junie 2025
•
Ds Ulrich Ohlhoff
•
Season 7
•
Episode 83
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
Ons dink na oor die uitstorting van die Heilige Gees en die vrug wat die Gees in ons lewens bewerk. In hierdie episode dink ons na oor die liefde as eienskap van die vrug van die Gees as eerste eienskap van die vrug waaruit al die ander eienskappe vloei.