Dieper Delf.
Teologiese nadenke oor die bybel en 'n Christelike lewe deur ds. Ulrich Ohlhoff vanuit NG Harrismith.
Dieper Delf.
Oggend oordenking 18 Junie 2025
•
Ds. Ulrich Ohlhoff
•
Season 7
•
Episode 94
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
Ons lees vanoggend Psalm 2 en dink na oor Jesus se Koningskap.