Chatter Vox

Lig van Waarheid: Isabelle van Rensburg orrelis (Afrikaans Language Episode)

Vox Chamber Choir & Franco Prinsloo Season 1 Episode 8

In hierdie aflewering van Chatter Vox gesels die komponis, Franco Prinsloo met die orrelis, Isabelle van Rensburg oor haar ervaring om die splinternuwe kersfeesoratorium, Lig van Waarheid uit te voer.