Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Piet le Roux, Uitvoerende Hoof van SAKELIGA oor staatsinmenging by besighede in die privaatsektor. Hoe lyk inmenging? Wat beteken dit vir 'n entrepreneur? Wat staan besigheidseienaars te doen? Luister en deel dit met iemand na aan jou.
YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi057
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.