KALLIE KRIEL

Sê dit soos dit is

Sê dit soos dit is
KALLIE KRIEL
Dec 13, 2024 Season 1 Episode 72
Gerhard Papenfus

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum. Kallie vertel van Afriforum se nederige ontstaan, meer as 25 jaar gelede, en hoe die organisasie kon groei tot ’n reuse masjien wat daadwerkelike verligting bring in mense se dag-tot-dag bestaan. Hoe besluit mens vir wie veg jy, en hoe? Wat beteken dit om die waghond te wees vir ’n volk se lewenswyse?

YouTube & Podcast: bit.ly/sdsdi072

#sdsdi072 #SeDitSoosDitIs

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.