Ek Jy Ons

Hoe om jou single vriende te help, of nie...

Mienke Jacobs

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 39:57

Om vir drie jaar single te gewees het, soos ek is een ding, maar Charlene het 28 jaar se ervaring. 

Kom vind uit hoe om jou single vriende te hanteer of te ondersteun in die tydperk van hul lewens. Ek weet jy wil net help. Maar maak jy dalk meer skade

Ek doen soms.


Liefde

Mienke

Message my as jy wil

Follow Mienke on Instagram:    @mienkejacobs

Follow Mienke on Facebook:    Mienke Jacobs

Business partnership:    ekjyonspodcast@gmail.com