Groen Ambulans

RICUS NEL EN HAMMIE WESSELS

Pottie en Vriende

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 1:00:54

Pottie gesels met die dinamiese duo; die burger en chips, die bo-lip en snor, en sommige sê selfs ’n beter kombinasie as Jesse Kriel en Damian de Allende: Ricus Nel en Hammie Wessels. Twee gaste, hope stories en natuurlik genoeg grappies om die gesprek lekker skeef te laat loop.

Volle episode op Youtube | Spotify | Apple Podcasts: bit.ly/GA_ep_06

Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER.
For the Jol and the Liver!

Kry jou JOLIVER hier: bit.ly/myjoliver

#GroenAmbulans06 #Afrikaans #AfrikaansePodcast #RicusenHammie #SouthAfrica #PodcastClip #LuisterNou #Joliver