The Viral Wellness

Ep.1 Gesondheid: A COVID-19 Crash Course (Afrikaans)

March 26, 2020 Kingdom Kome Season 1 Episode 1
The Viral Wellness
Ep.1 Gesondheid: A COVID-19 Crash Course (Afrikaans)
Show Notes

Hello almal.

Ons span het 'n reeks knipsels oor die uitbraak van COVID-19 saamgesit met die doel om luisteraars in te lig en te bemagtig met nodige en toepaslike kennis oor die Corona-virus.

Ons hoop dit help!
Asseblief wees veilig mense.

Besonderhede:

The Viral Wellness Show, Episode 1 "Gesondheid: Alles wat jy moet weet oor COVID-19"

Ons Gas: Dr Teresa du Toit-Etsebeth (ZA)

Onderwerpe wat bespreek word

  • Inleiding
  • Die verskil tussen bakeriele infeksies en virale infeksies?
  • Wat is COVID-19?
  • Hoe word dit versprei?
  • Wat is die simptome?
  • Hoe word dit behandel?
  • Voorkoming
  • Sosiale Verantwoordelikheid
  • Herstelling
  • Vrae & Antwoorde

Neem asseblief kennis dat hierdie onderhoud opgeneem is op die 20ste Maart 2020, en geredigeer is op die 22ste Maart 2020.

Alle statistieke sedertdien is onderhewig tot verandering en ons moedig julle aan om op hoogte te bly.

Weereens is ons baie dankbaar aan Dr Teresa du Toit-Etsebeth vir haar kennis en insig in verband met hierdie uitdagende saak. Dankie aan ons geliefde gehoor, en dat julle die tyd neem om julleself in te lig en te bemagtig. Ons doel as Kingdom Kome is om konstant insiggewende en op terselftertyd vermaaklike inligting te verskaf met hierdie spesiale episodes deur Viral Wellness. 

Geredigeer en opgeneem by die New Reality ateljee in Randburg, Johannesburg, Suid-Afrika.

Geproduseer deur Kingdom Kome. 
Ons streef om te vermaak, op te voed, in te lig en te inspireer.

Hierdie episode was aangebied deur Chanel du Toit

Dankie vir die luister, en asseblief wees veilig!
Ons sal graag wil weet wat julle dink.
Stuur gerus vir ons 'n epos:
intkingdomkome@gmail.com

Social:
@theviralwellness - Instagram, Twitter, Facebook
@kingdomkomeofficial - Instagram, Twitter, Facebook

Reliable Sources: 

https://www.aljazeera.com/news/2020/01/timeline-china-coronavirus-spread-200126061554884.html

https://www.discovery.co.za/corporate/coronavirus-covid19-disease

https://www.worldometers.info/coronavirus/#news

https://www.who.int/emergencies/diseases/novel-coronavirus-2019/situation-reports/

https://www.who.int/emergencies/diseases/novel-coronavirus-2019

https://www.who.int/emergencies/diseases/novel-coronavirus-2019/advice-for-public/myth-busters

https://www.youtube.com/audiolibrary

Definitions given at https://www.lexico.com/en/

Support the Show.