God se Woord VARS vir jou Vandag
JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.
Podcasting since 2020 • 2089 episodes
God se Woord VARS vir jou Vandag
Latest Episodes
Stop. Luister. Leef
Matteus 7:1 "Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie;" Ons word omring deur aanhoudende geraas. Jou foon piep, die televisie brom in die agtergrond, kennisgewings flikker om jou aandag te trek. Een geluid n...
•
Season 26
•
Episode 3505
•
2:49
Dis Net Hierdie Een Keer...Of is Dit?
Jakobus 4:17 As iemand weet wat die regte ding is om te doen en hy doen dit nie, is dit sonde. Hoe dikwels sê jy nie: "Ek weet ek moenie … maar dis net hierdie een keer"? Dalk is dit 'n storietjie wat jy oorvertel he...
•
Season 26
•
Episode 3504
•
3:01
Vlug Na Hom Toe
2 Timoteus 2:13 as ons ontrou is – Hy bly getrou: Hy kan Homself nie verloën nie. Dis nie maklik om te erken dat ons al dikwels vir God en vir onsself teleurgestel gestel het nie; ek praat nou van 'n geheime gewoontetjie, 'n ...
•
Season 26
•
Episode 3503
•
2:56
Fan Mail
ROMEINE 12:1
South Africa