God se Woord VARS vir jou Vandag
God se Woord VARS vir jou Vandag
Onbeperkte Krag: Hoe om die krag wat reeds joune in Christus is, te bekom.
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
Hallo, ek is Jokkie Gauche vir Berni Dymet en ons vertaal en vervaardig die Afrikaanse VARS boodskappe wat jy gereëld hier hoor.
Berni wil jou graag uitnooi om by hom aan te sluit vir 'n heerlike ontbyt met 'n inspirerende tema: Onbeperkte Krag: Hoe om die krag wat reeds joune in Christus is, te bekom.
Kom word bemoedig deur opbouende gesprekke, betekenisvolle verhoudings en aanmoediging om die seisoen waarin ons is, met geloof en moed te hanteer.
Dis Saterdag 26 Julie om 9.15 by die Encore restaurant en konferensiesentrum in die Kaap.
Gaan na powerbreakfast.co.za om te bespreek.
Al die inligting is daar.
Onthou! Bespreek by powerbreakfast.co.za.