
Oolfant se potgooi
Welkom by oolfant se potgooi. Ons leuse is oos, wes, tuis bes, want ons wil van tuisonderwys ontwerperonderwys maak.
Oolfant se potgooi
“Ek voel so sonder hoop en vol trane”
•
Marisa Haasbroek
•
Season 1
•
Episode 5
In hierdie episode gesels ek oor ʼn paar e-posse wat ek en ʼn tuisskoolma onlangs vir mekaar geskryf het. Uit hierdie korrespondensie kan jy vyf lesse leer wat tuisonderwys baie makliker vir jou kan maak.
1. Maak jou emosies los van jou kind se prestasie
2. Hou rekening met jou kind se ouderdom
3. Jou kind se houding teenoor leer is van kardinale belang
4. Vergeet die ewige getoetsery
5. Speeltyd is groeityd
Skryf hier in vir gratis aanlyn kursus waarvan ek praat: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/gratis-verniet