Oolfant se potgooi

Hoe om sonder 'n bokskurrikulum te tuisskool

Marisa Haasbroek Season 2 Episode 1

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 32:06

In hierdie episode gaan jy leer hoe om sonder ʼn bokskurrikulum te tuisskool selfs al het jy nie ʼn idee waar om te begin nie.

Kom vind uit wat die drie geheime oor onderwys is wat jou vir altyd anders na tuisskool sal laat kyk. 

Leer ook van ʼn eenvoudige 4-pilaar-raamwerk wat jy kan gebruik om seker te maak jy bly op koers as ʼn eklektiese tuisskoler.

Vir meer inligting oor die oolfant spesiale aanbod wat tans aan die gang is, gaan na oolfant.com.