Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer

Mike Schussler

February 03, 2022 Rikus de Beer Season 1 Episode 19
Mike Schussler
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
More Info
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Mike Schussler
Feb 03, 2022 Season 1 Episode 19
Rikus de Beer

Mike Schussler is 'n rock 'n roll ekonoom. Slimmer as 'n boom vol uile en nie bang om vir "The Powers That Be" op die vingers te tik nie. In hierdie episode gesels ons openlik oor die stand van Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte en oor wat die gewone man op straat te doen staan.

Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.

Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
Besoek www.mediafarm.co.za nou.

Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Show Notes