
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
An Afrikaans podcast with Rikus de Beer. These are conversations with friends and people I admire for whatever the reason may be.
Episodes
31 episodes
Dr Mairin Cason
Ek het, so 5 jaar terug, besluit om bietjie met Dr Cason te gaan praat oor die lewe se dinge en kak wat my pla. Ek is baie bly ek het. Ek was jare laas by haar en het besluit om by haar in te check vir ‘n chat oor geestesgesondheid oor die alge...
•
Episode 31
•
1:26:23

Meneer Dup
Meneer Dup het 30 jaar terug vir my skool gegee in Graad 2, ek het hom 30 jaar daarna weer raak geloop in Amsterdam, van alle plekke. Na paar biere en geselsies, het ek hom genooi om vir my te kom kuier en om meer te vertel waarmee hy nou daar ...
•
Season 1
•
Episode 30
•
53:30

Dricus & Cameron
Dricus du Plessis en Cameron Saaiman het kom kuier na hulle onlangse oorwinnings in die UFC, Ons chat oor fights, gesondheid, pies, party en klomp ander dinge! Dankie manne!
•
Season 1
•
Episode 29
•
1:04:14

Barry Bateman
Barry Batemen was een van ons beste joenaliste en het intussen deel geword van Afriforum se privaat verlvolgings gesag. Ons kort meer sulke initiatiewe in SA!
•
Season 1
•
Episode 28
•
51:03

Kiki
Kiki het bekendheid verwerf op tiktok gedurende lockdown en so ‘n groot gevolg opgebou. Sy het ‘n baie sterk persoonlikheid en daar is verkeie opinies oor haar veral na die Real Housewives of Pretoria reeks onlangs op Kyknet. As jy dink jy kan ...
•
Season 1
•
Episode 27
•
1:20:23

Nic van Wyk
Nic is ‘n groot Pal van my en hy verstaan kos! Hy kan vir jou smart goed aanmekaar slaan, maar ook goeie nostalgie by ‘n man terug bring met “feel good” kos uit jou ma se kombuis.Kyk uit vir sy boek, Brood en Botter, wat by al die goeie ...
•
Season 1
•
Episode 26
•
45:04

JP & Ruan Smith
JP en Ruan is ‘n tweeling en professionele rugbyspelers wat beroemdheid verwerf het deur hoe hulle mekaar uitvang en skrikmaak. Dis altyd lekker om met 2 lekker span-honde te gesels op ‘n “ligter” ernstige noot.
•
Season 1
•
Episode 25
•
1:02:47

Chickenwing
Chickenwing se ambisie ken geen perke. Niks is van die kaarte af nie. Ten spyte van die struikelblokke op sy pad, pas hy eenvoudig aan en fokus sy visier op die volgende doelwit. Hy het my weer laat besef: Jou houding en ingesteldheid is alles!...
•
Season 1
•
Episode 24
•
59:09

Cameron Saaiman
Vandat ek hom die eerste keer gesien het is ek ‘n fan van Cameron, hy is jonk, humble en 'n fighter in die ware sin van die woord, maar hy is ook baie volwasse en berekend. As dit nie vir sy ore was nie sou mens dink hy is maar net nog ‘n jong ...
•
Season 1
•
Episode 23
•
1:06:40

Jean Rossouw
Jean Rossouw het groot geword en bly in die Wildtuin, die man se lewe is NIE soos die average mens s’n nie, met noue onkomings met gevaaarlike diere en ander scary staaltjies wat jou laat dink oor jou eie lewe!
•
Season 1
•
Episode 22
•
57:53

Leon Schuster
Dit is vir my ’n ongelooflike voorreg om te kon gesels met die legendariese Leon Schuster. In 2013 toe ek begin het met grappies en dinge, was my hoop om uiteindelik net vir mense te beteken, wat Leon Schuster vir my en duisende ander soos ek, ...
•
Season 1
•
Episode 21
•
1:22:54

Klein Harry en Victor (Jis ek love dit.)
Ou Harry het die internet gesmelt met sy skerp sê-goed en eerlikheid. Ons moes net weer met die man opvang en sy boetie het ook sommer 'n paar gedagtes met ons gedeel! Die manne is skerp! Geniet hom!
•
Season 1
•
Episode 20
•
30:04

Mike Schussler
Mike Schussler is 'n rock 'n roll ekonoom. Slimmer as 'n boom vol uile en nie bang om vir "The Powers That Be" op die vingers te tik nie. In hierdie episode gesels ons openlik oor die stand van Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte en oor wat ...
•
Season 1
•
Episode 19
•
1:09:38

Ernst Roets
Ernst Roets kom maak 'n draai by OEN en hy gesels oor burgerregte, Afriforum, skateboarding en sy Afrikaanse heavy metal band!
•
Season 1
•
Episode 18
•
1:22:54

John-Laffnie de Jager
John-Laffnie de Jager het ‘n indrukwekkende CV! Pro tenniesspeler, afrigter, en life coach, ‘n term wat mens baie sien, maar JL se storie is anders! Sy storie gee hom kredietwaardigheid en enige mens sal baat deur tyd met hierdie man te s...
•
Season 1
•
Episode 17
•
1:13:46

Loufi en Rhuwaal
Loufi se musiek steek graag sy kop uit as die partytjie se gees loop! Na hierdie onderhoud gaan mense anders na sy lirieke en musiek kyk.Loufi en Rhuwaal deel in hierdie episode hulle verlede en foute asook hulle oorwinnings. Hulle hou ...
•
Season 1
•
Episode 16
•
1:03:47

Gavin Swart
Gavin se day job het nie baie kantoorure nie. Maar dit is baie opwindend en partykeer gevaarlik. Van sy videos op tiktok het miljoene views en ons chat oor wildbewaring en moderne maniere van bewusmaking.
•
Season 1
•
Episode 15
•
49:50

Ricus Nel
Die man met die mooiste naam in die bizz!! En boonop moerse talentvol en nice ook!! Ons het lekker gechat!!
•
Season 1
•
Episode 14
•
56:36

Peach van Pletzen
Ek het Peach laaaaaank terug ontmoet met ‘n moerse babalas! Hy is een van die interessantste mense wat ek alooit ontmoet het en die manier hoe hy sy brand gevestig het is iets besonders. ‘n Man wat jou gaan verras met sy wysheid… great chat...
•
Season 1
•
Episode 13
•
52:34

Edgar Rathbone
Ek het Edgar in Ellispark se losie ontmoet en voor ek geweet het wat presies hy doen, het ek klaar geweet hy is ‘n lekker ou. Min wetend hy gaan sulke diep spore in die rugby administrasie van Suid Afrika trap. Ons het lekker gechat en lekker p...
•
Season 1
•
Episode 12
•
41:54

Ulrich Roux
Ulrich en ek kom ‘n lang pad, hy is nie net ‘n baie suksevolle besigheidsman en prokereur nie, hy is ook een van die lojaalste mense wat ek ken ‘n baie goeie vriend, leier en een van lojaalste mense wat jy sal leer ken. Ons chat oor die ou dae ...
•
Season 1
•
Episode 11
•
50:18

Dricus "Stillknocks" du Plessis
Ek Dricus jare terug ontmoet en was verras met hoe nederig die man is! Ons het intussen mekaar beter leer ken en dis lekker om te sien hoe iemand sy droom uit leef en presteer, veral as dit ‘n lekker ou is!Wat 'n YSTER!
•
Season 1
•
Episode 10
•
43:21
.jpg)
Jonathan Deal en Ian Cameron
Vandag gesels ons oor die nuwe wapenwette wat toegepas wil word deur die Suid-Afrikaanse regering, ons lig ons opinies en feitlike punte oor die saak. Ons gaste is Jonathan Deal en Ian Cameron. Hulle het baie kennis in terme van wapenwette en v...
•
Season 1
•
Episode 9
•
41:50
