Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer

Ulrich Roux

September 17, 2021 Rikus de Beer Season 1 Episode 11
Ulrich Roux
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
More Info
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Ulrich Roux
Sep 17, 2021 Season 1 Episode 11
Rikus de Beer

Ulrich en ek kom ‘n lang pad, hy is nie net ‘n baie suksevolle besigheidsman en prokereur nie, hy is ook een van die lojaalste mense wat ek ken ‘n baie goeie vriend, leier en een van lojaalste mense wat jy sal leer ken. Ons chat oor die ou dae en ook bietjie oor die regstelsels vandag en of ons nog op dit kan staat maak. Hierdie was lekker!

Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.

Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
Besoek www.mediafarm.co.za nou.

Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Show Notes