Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer

Loufi en Rhuwaal

January 14, 2022 Rikus de Beer Season 1 Episode 16
Loufi en Rhuwaal
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
More Info
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Loufi en Rhuwaal
Jan 14, 2022 Season 1 Episode 16
Rikus de Beer

Loufi se musiek steek graag sy kop uit as die partytjie se gees loop! Na hierdie onderhoud gaan mense anders na sy lirieke en musiek kyk.

Loufi en Rhuwaal deel in hierdie episode hulle verlede en foute asook hulle oorwinnings. Hulle hou nie terug nie - hierdie was intense, eerlik en oop. ‘n Bewys dat daar persoonlike versoening en groei is, as jy met jouself eerlik is en jou foute erken. Dit is al hoe n mens kan leer en groei. Dankie vir die gesprek manne - dit was n voorreg.

Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.

Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
Besoek www.mediafarm.co.za nou.

Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Show Notes