Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer

John-Laffnie de Jager

January 20, 2022 Rikus de Beer Season 1 Episode 17
John-Laffnie de Jager
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
More Info
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
John-Laffnie de Jager
Jan 20, 2022 Season 1 Episode 17
Rikus de Beer

 John-Laffnie de Jager het ‘n indrukwekkende CV! Pro tenniesspeler, afrigter, en life coach, ‘n term wat mens baie sien, maar JL se storie is anders! Sy storie gee hom kredietwaardigheid en enige mens sal baat deur tyd met hierdie man te spandeer!! Vat jou tyd en luister hierna, dis petrol vir die jaar!

Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.

Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
Besoek www.mediafarm.co.za nou.

Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Show Notes