.jpg)
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
An Afrikaans podcast with Rikus de Beer. These are conversations with friends and people I admire for whatever the reason may be.
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Dricus "Stillknocks" du Plessis
•
Rikus de Beer
•
Season 1
•
Episode 10
Ek Dricus jare terug ontmoet en was verras met hoe nederig die man is! Ons het intussen mekaar beter leer ken en dis lekker om te sien hoe iemand sy droom uit leef en presteer, veral as dit ‘n lekker ou is!
Wat 'n YSTER!
Wat 'n YSTER!
Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.
Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
Besoek www.mediafarm.co.za nou.
Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.
Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm