
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
An Afrikaans podcast with Rikus de Beer. These are conversations with friends and people I admire for whatever the reason may be.
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Edgar Rathbone
•
Rikus de Beer
•
Season 1
•
Episode 12
Ek het Edgar in Ellispark se losie ontmoet en voor ek geweet het wat presies hy doen, het ek klaar geweet hy is ‘n lekker ou. Min wetend hy gaan sulke diep spore in die rugby administrasie van Suid Afrika trap. Ons het lekker gechat en lekker paar koues na die tyd geniet!“
Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.
Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
Besoek www.mediafarm.co.za nou.
Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.
Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm