
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
An Afrikaans podcast with Rikus de Beer. These are conversations with friends and people I admire for whatever the reason may be.
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Peach van Pletzen
•
Rikus de Beer
•
Season 1
•
Episode 13
Ek het Peach laaaaaank terug ontmoet met ‘n moerse babalas! Hy is een van die interessantste mense wat ek al
ooit ontmoet het en die manier hoe hy sy brand gevestig het is iets besonders. ‘n Man wat jou gaan verras met sy wysheid… great chat gewees!
Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.
Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
Besoek www.mediafarm.co.za nou.
Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.
Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm