Sê dit soos dit is

NICO VAN DER MERWE

Gerhard Papenfus Season 1 Episode 55

Sê Dit Soos Dit Is: Episode 055 - Nico van der Merwe

In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met Nico van der Merwe, voorsitter van die H.A.S.S. groep, stigter van Eduplex, skrywer en spreker. Hulle bespreek sy ongelooflike trajek vanaf apteker tot gerekende internasionale rolspeler wat die pas aangee in opvoeding vir dowes. Nico is 'n besonderse individu, luister en deel dit met iemand na aan jou.

YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi055

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

People on this episode