
Sê dit soos dit is
Explore candid discussions on South African social, cultural, and political issues with Gerhard Papenfus, CE of NEASA, and various guests. See www.neasa.co.za for more information.
Episodes
79 episodes
DIRK VAN ZYL SMIT 2
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels weer met Dirk Van Zyl Smit. Dirk is 'n uitnemende sakeman met 'n skerp aanvoeling vir geleenthede en innovering. Hy moes egter in sy lewe groot hindernisse en terugslae oorkom. Dirk is die sk...
•
Season 1
•
Episode 79
•
1:07:17

DIRK VAN ZYL SMIT
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dirk Van Zyl Smit oor sy vermoeiende akademiese stryd, lank voordat disleksie bekend was aan Jan Alleman. Vandag is Dirk 'n formidabele besigheidsman ondanks talle uitdagings. Dirk is die...
•
1:18:01

THEO DE JAGER 7
Gerhard Papenfus, chief executive of NEASA, and Theo de Jager, executive chairman of SAAI, discuss President Trump's statements regarding expropriation without compensation, what this Act means for farmers, business owners and the South African...
•
1:08:08

KOOS MALAN 6
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met die konstitusionele juris Prof. Koos Malan oor die potensiële gevolge van die Trump administrasie vir Suid-Afrika, die probleme in die Regering van Nasionale Eenheid en Parks Tau se R100 ...
•
56:27

FAAN VAN DER WALT
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Faan Van der Walt, die uitvoerende hoof en stigter van WeBuyCars. Wat verg dit om vanaf 'n nederige begin 'n stokperdjie te bestuur totdat dit 'n multi-miljard rand besigheid word?
•
Season 1
•
Episode 75
•
1:09:33

DINAH BRONKHORST
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dinah Bronkhorst, uitvoerende hoof van ATTSA en Care Protect Invest SA. Sy is 'n formidabele vrou wat deur die vuurdoop van haar eie lewe bemagtig is om ander mense in staat te stel om hu...
•
Season 1
•
Episode 74
•
1:06:57

DIRK HERMANN 2
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dr Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit. Die gesprek gaan oor die jongste dramatiese verwikkelinge rondom die BELA-wet.YouTube & Podcast:
•
Season 1
•
Episode 73
•
1:00:03

KALLIE KRIEL
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum. Kallie vertel van Afriforum se nederige ontstaan, meer as 25 jaar gelede, en hoe die organisasie kon groei tot ’n reuse masjien wat daadwerke...
•
Season 1
•
Episode 72
•
52:55

THEO DE JAGER 6
In hierdie insiggewende gesprek oor landbou-doeltreffendheid en plaaslike boerderypraktyke bespreek Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, en Theo de Jager, Uitvoerende Hoof van SAAI, die impak van regeringsbeleid op boerdery, die impak ...
•
Season 1
•
Episode 71
•
1:11:04

CILLIERS BRINK 3
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, in 'n opvolggesprek met Cilliers Brink, voormalige burgemeester van Tshwane, bespreek die hoofoorsake van die swak finansiële posisie van plaaslike owerhede in SA, die situasie in Pretoria, die gebr...
•
Season 1
•
Episode 70
•
34:03

DAWIE ROODT 2
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group en gewilde aanbieder op Ontbytsake. Dawie deel sy insigte oor Suid-Afrika se ekonomiese uitdagings, die vlakke van staatskuld, en die moon...
•
Season 1
•
Episode 69
•
1:03:31

NICK VAN RENSBURG
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 068 - Nick van RensburgGerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Nick van Rensburg, 'n gerekende besigheidsman wat deur dwelms alles in sy lewe verloor het. Nick kon dit regkry om uit haweloosh...
•
Season 1
•
Episode 68
•
1:32:23

PIETER JANSE VAN RENSBURG
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Pieter Janse van Rensburg, 'n entrepreneur wat bewys het dat as jy 'n groot genoeg aptyd het vir klippekou, kan jou klein onderneming groei tot 'n uitnemende staalbesigheid.YouTube...
•
Season 1
•
Episode 67
•
52:06

ANTON SMITH
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 066 - Anton SmithGerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Anton Smith, die uitvoerende hoof van Aquafer, wat praat oor die sosiale kwale van die Suid-Afrikaanse samelewing (gebroke huise, dwel...
•
Season 1
•
Episode 66
•
58:13

CILLIERS BRINK 2
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 065 - Ciliers Brink 2Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met voormalige burgermeester van Tshwane, Cilliers Brink. Wat het gelei tot die val van die voormalige koalisie-regering in Tshwane? W...
•
Season 1
•
Episode 65
•
1:08:11

WILLIE JONES
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 064 - Willie JonesGerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Willie Jones, 'n entrepreneur wat 'n reuse sukses gemaak het met masjien-outomatisering, maar dit het nie sonder uitdagings tot stand...
•
Season 1
•
Episode 64
•
1:02:09

JOHANN HOLM 2
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met prof Johann Holm. Hulle bespreek die ‘waarde’ van geld, geld as 'n bate en vergelyk goud en kripto-bates. YouTube & Podcast: https: ....YouTube & Podcast:
•
Season 1
•
Episode 63
•
50:14

KOOS MALAN 5
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met prof Koos Malan, 'n konstitusionele juris, oor die kwesbaarheid van die regering van nasionale eenheid, onder ander in die lig van die verwydering die DA burgermeester van Pretoria, en di...
•
Season 1
•
Episode 62
•
57:39

CHRIS VILJOEN
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 061 - Chris ViljoenGerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Chris Viljoen. Chris het ’n groot liefde vir die natuur. Hy is ’n byeboer en wêreldbekende clivia-teler. Chris vertel van sy geskied...
•
Season 1
•
Episode 61
•
34:31

MICHELLE VAN DER VYVER
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Michelle Van der Vyver, wenner van die #Kragdag junior entrepreneurskompetisie. As negentienjarige sakevrou beskik Michelle oor merkwaardige vernuf en deursettingsvermoë.YouTube &...
•
Season 1
•
Episode 60
•
34:31

DIRK VAN DER WALT
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dirk van der Walt, die mede-stigter van WeBuyCars. Van 'n nederige begin tot ‘n R8 miljard besigheid deel Dirk stories oor struikelblokke, uitdagings, sy siening oor entrepreneurskap, vel...
•
Season 1
•
Episode 59
•
1:28:36

HENRY VAN BOSCH
In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met Henry van Bosch, entrepreneur en eienaar van Isitaki Cash Solutions. Henry het sy werk tydens die COVID-pandemie verloor. Hy praat oor die uitdagings wat entrepreneurs ...
•
Season 1
•
Episode 58
•
38:08

PIET LE ROUX 2
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Piet le Roux, Uitvoerende Hoof van SAKELIGA oor staatsinmenging by besighede in die privaatsektor. Hoe lyk inmenging? Wat beteken dit vir 'n entrepreneur? Wat staan besigheidseienaars te ...
•
Season 1
•
Episode 57
•
45:47
