
Sê dit soos dit is
Explore candid discussions on South African social, cultural, and political issues with Gerhard Papenfus, CE of NEASA, and various guests. See www.neasa.co.za for more information.
Sê dit soos dit is
DIRK VAN DER WALT
•
Gerhard Papenfus
•
Season 1
•
Episode 59
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dirk van der Walt, die mede-stigter van WeBuyCars. Van 'n nederige begin tot ‘n R8 miljard besigheid deel Dirk stories oor struikelblokke, uitdagings, sy siening oor entrepreneurskap, vele wyshede oor besigheid en die rol van leierskap.
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.