Sê dit soos dit is

MICHELLE VAN DER VYVER

Gerhard Papenfus Season 1 Episode 60

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Michelle Van der Vyver, wenner van die #Kragdag junior entrepreneurskompetisie. As negentienjarige sakevrou beskik Michelle oor merkwaardige vernuf en deursettingsvermoë.

YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi060

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

People on this episode