Sê dit soos dit is

CILLIERS BRINK 3

Gerhard Papenfus Season 1 Episode 70

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, in 'n opvolggesprek met Cilliers Brink, voormalige burgemeester van Tshwane, bespreek die hoofoorsake van die swak finansiële posisie van plaaslike owerhede in SA, die situasie in Pretoria, die gebrekkige nasionale loononderhandelingsmodel, die Eskom-dilemma en die las daarvan op belastingbetalers.

YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi070

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

People on this episode