Sê dit soos dit is

THEO DE JAGER 6

Gerhard Papenfus Season 1 Episode 71

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 1:11:04

In hierdie insiggewende gesprek oor landbou-doeltreffendheid en plaaslike boerderypraktyke bespreek Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, en Theo de Jager, Uitvoerende Hoof van SAAI, die impak van regeringsbeleid op boerdery, die impak van verwarde ideologieë in verband met sogenaamde aardverwarming en wat dit inhou vir verbruikers, die voedselketting en boere regoor die wêreld.

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.