Sê dit soos dit is

DIRK VAN ZYL SMIT

Gerhard Papenfus

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 1:18:01

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dirk Van Zyl Smit oor sy vermoeiende akademiese stryd, lank voordat disleksie bekend was aan Jan Alleman. Vandag is Dirk 'n formidabele besigheidsman ondanks talle uitdagings. Dirk is die skrywer van die boek "Opgeklim en weer gery".

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.