Sê dit soos dit is

DIRK VAN ZYL SMIT 2

Gerhard Papenfus Season 1 Episode 79

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 1:07:17

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels weer met Dirk Van Zyl Smit. Dirk is 'n uitnemende sakeman met 'n skerp aanvoeling vir geleenthede en innovering. Hy moes egter in sy lewe groot hindernisse en terugslae oorkom. Dirk is die skrywer van die boek "Opgeklim en weer gery".

YouTube & Podcast: bit.ly/sdsdi079

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.