Sê dit soos dit is

CHARLENE GROBLER & IAN VAN ZYL

Gerhard Papenfus

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Charlene Grobler en Ian van Zyl van die Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise. Die staat se patetiese hantering van die NPO-krisis noodsaak dringende ingryping vanuit die publiek.

Enige hulp sal waardeer word.

Jakaranda Kinderhuis:
ABSA 14 3014 0724
Cheque account
Branch 632 005
Reference - #MAD

Louis Botha Kinderhuis:
ABSA 40 5108 2782
Cheque account
Branch 632 005
Reference - #MAD 

Jakaranda Kinderhuis en Louis Botha Kinderhuis kan artikel 18A uitreik vir donasies gemaak. Die bedrag kan by netto belasbare inkomste afgetrek word voor belasting aan SARS betaal word.

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

People on this episode