
AudreyStories
Audrey tells "Bedtime Stories for Adults" in English: set in intriguing countries/places. Parts of the stories are true, the rest is imagination - as all good stories should be. All the stories contain fascinating historical facts about lesser known areas of Guatemala, Cuba, Serbia, South Africa, Bosnia, Mexico, Peru, China, India, Burma and more. These stories make good "Bedtime stories for Adults" who struggle to fall sleep, and are humorous - for easy listening while driving to work. Audrey is a South African Canadian storyteller and writer who has traveled to 41 countries. Some of the stories are in Afrikaans, Audrey's first language.
Episodes
78 episodes
"The Heir." Part 2. Willrich's Story. PANAMA.
"The Heir." Part 2. Willrich's Story. PANAMA. This is the 2nd part of the story "The Heir." In this part we hear the life-story of a 73-year-old billionaire. He is called Willrich Otto Schneider of Kleber Industries. We are in Panama City. Will...
•
Season 3
•
Episode 2
•
30:35

"The Heir." Part 1. Meeting The Storyteller. PANAMA.
14. BEDTIME STORIES FOR ADULTS. "The Heir." Part 1- Meeting The Storyteller. PANAMA. 73-year-old German Billionaire -- Willrich Otto Schneider -- is in Panama City at a Podcasting Conference. This rich man decides to give his entire fortune to ...
•
Season 3
•
Episode 1
•
18:32

"The Symphony of San Sebastian." Mexico.
I travelled on my own to a small village in the mountains of Mexico: San Sebastian del Oeste. I wanted to stay. I had to leave. Therefore—the story of somebody who also wanted to stay, and could. "Katerina liked the name of the town, so she sta...
•
Season 1
•
Episode 3
•
19:12

"Hadim's Secret Tulips." Constantinople. 1518.
6. ENGLISH. BEDTIME STORIES FOR ADULTS. 6. "Hadim's Secret Tulips." Constantinople. 1518 (Ottoman Empire time). Hadim is a merchant. He travels the 6000km Silk Road to bring back fine silks, new spices and exotic perfumes. He is in love with Sa...
•
Season 1
•
Episode 6
•
14:08

"The Magician of Sarajevo." Bosnia.
8. ENGLISH. BEDTIME STORIES FOR ADULTS. 8. "The Magician of Sarajevo.". Bosnia.They met in a thunderstorm in Sarajevo, Bosnia and fell in love. This was a love such as no other, for she was in his city on a soul-searching pilgrimage: to ...
•
Season 1
•
Episode 8
•
27:01

"Maximilian Smiles." Britain.
12. ENGLISH. BEDTIME STORIES FOR ADULTS. 12. "Maximilian Smiles." Britain. Maximilian the Second always smiled and that was a problem.
•
Season 1
•
Episode 12
•
29:58

"Carmen Lombardi" Music Backtrack
This version of the story "Carmen Lombardi" has a music and sound effect track added. Bedtime Stories for Adults: set in Italy. Carmen was born invisible. She was child number 5 of 9 children of the famous Lombardi family in Italy. The Lombardi...
•
Season 5
•
Episode 2
•
52:57

"The Orange Bucket." Guatemala.
ENGLISH. BEDTIME STORIES FOR ADULTS 2. Fun/serious story with a tiny important twist. Do not let the beginning frighten you. I wrote the outline to this story in Guatemala -- because I am a photographer. I took pictures of beautiful churches in...
•
Season 1
•
Episode 2
•
14:48

"Kidnapped in Colombia." Cartagena, Colombia. 2020.
13. ENGLISH. BEDTIME STORIES FOR ADULTS. 13. "Kidnapped in Colombia." Cartagena. 2020. Carlos kidnapped me in Cartagena in broad daylight. I blame the Marxist guerilla group -- the ELN for this. I was not supposed to be in town on that S...
•
Season 1
•
Episode 13
•
28:11

"Storks in Serbia." Serbia.
English Fiction 1. "Storks in Serbia". This is my first English Podcast. I speak Afrikaans as a first language and I write in Afrikaans. This story was published in South Africa in the magazine SARIE. I wrote this in Serbia, in the town ...
•
Season 1
•
Episode 1
•
27:41

FIKSIE 5. "Noorderligte. Aurora Borealis." 'n Storie uit Kanada. Vir tieners en immigrante.
Immigrante storie. Hierdie storie is vir my oudste dogter. Ek moes haar alleen in Kanada in 'n klein dorpie los, toe sy 'n tieners was, omdat ek dringend SA toe moes gaan. Dit het my hart gebreek. Ek het die storie gemeng met Kanada ondervindin...
•
Season 1
•
Episode 5
•
30:31

Bosnië 3. Moeilikheid in Sarajewo. Ek maak 'Kultuur' foute en mense gil op my. Swaar-reis tye.
Episaode 3. As ek so na my eie stories luister, klink dit of ek op 'n Pienk-Wolkie deur Bosnië gefladder het. Nee! Die plek is 'n konstante paradoks en het my so deurmekaar gemaak. Een oomblik kuier ek by 'n towenaar, volgende oomblik gil ieman...
•
Season 1
•
Episode 3
•
9:36

FIKSIE 4. "Die Luisteraar." Hierdie kortverhaal is in die tydskrif SARIE gepubliseer.
Ek het hierdie verhaal die nag voor my 4e kind se 18e verjaardag geskryf -- as verjaardag geskenk aan haar. (Skies my ander 3 kinders dat julle nie "18e verjaardag-stories-wat-in-tydskrifte-was" gekry het nie -- bel vir mamma, dan praat ons.) "...
•
Season 1
•
Episode 4
•
13:00

FIKSIE 2: "Ooievaars in Serwië". Kortverhaal wat in die "Sarie" gepubliseer is.Ek het dit in Serwië geskryf.
Ek het in oos-Europa gaan reis en in Serwië gaan kuier. Daar is 'n ooievaar op elke lamppaal in die hoofstraat. Hierdie Kortverhaal is in daardie hoofstrraat geskryf... "Karin sit in Serwië plat op die gras met haar rug teen ʼn lamppaal. S...
•
Season 1
•
Episode 2
•
13:58

Bosnië 2. Die Towernaar van Sarajewo.
Episode 2. Daar was 'n donderstorm in Sarajewo. Ek het by 'n Towenaar beland. Per ongeluk, genadiglik, of noodwendig.By die lawwe afdak wat as effense reënskerm moes dien, is daar ʼn klein winkeltjie wat lyk soos ʼn kombinasie van Liewe Hek...
•
Season 1
•
Episode 2
•
13:06

Bosnië 1. Sarajewo. Somer-Sonstilstand-Dag 2010. "Sy naam is ZLATCO."
Episode 1. Ek het op Somersonstilstand dag, 21 Junie 2010, in Sarajewo aangekom met 'n vliegtuig. Ek was alleen op reis in Oos-Europa. Na Serwië en Hongarye, is ek Bosnië toe.Ek stap agter ʼn streep dorpsmense aan wat kortpad vat deur ʼn veldjie ...
•
Season 1
•
Episode 1
•
12:53

Sirië 1. Ek werk in Sirië en leer Arabies-sprekende tieners Engels praat.
Ek hou skool vir vlugtelinge uit Sirië. Ek was gister weer in Sirië -- ek ry sommer soontoe met my kar. Ek hoef nie soontoe te vlieg nie, want Sirië het Kanada toe gekom, en ek moet die tieners iets leer. Iemand vra die week hoekom ek sulke "we...
•
Season 1
•
Episode 1
•
9:46

KORTVERHAAL 1: Katerina se Simfonie. Verhaal uit Mexico.
Romatiese Kortverhaal uit Mexico. Ek het die storie geskryf in 'n klein bergdorpie: San Sebastian del Oeste. (Gepubliseer in SARIE in Suid-Afrika) "Die naam van die Mexikaanse dorpie hoog in die berge is vir haar mooi, toe gaan bly Katerina daa...
•
Season 1
•
Episode 1
•
10:56

Burma 3. Hello is Ming_ga_la_bah. Ek dra my nou Longyi Burma-rompie. O,wee.
Ek leer gou groet in Burma. Dis 'n komplekse proses. Ek sê "Ming Ga La Bah" - blitsvinnig. Dan sit ek my hande op my maag en buig, terwyl ek glimlag EN, gelukkig en tevrede met my omstandighede lyk. Als werk redelik, tot ek 'n Longyi rompie koo...
•
Season 1
•
Episode 3
•
11:14

Peru 1. Ek eet troeteldiere.
Ek sit en staar na die troeteldier op my bord. In Peru eet mense al vir altyd "guinea-pigs". Marmotte. Toe kom die Spanjaarde, vat van die oulike diertjies terug Spanje toe, en toe eers word hulle troeteldiere. Ek was hoog in die Andes gebergte...
•
Season 1
•
Episode 1
•
9:25

China 5. Ek pieps in China en mense sien my! Hulle waai ...
Ek het nie geweet iemand kan my sien nie. Vir 2 weke lank! O wee. Ek giggel nou oor hierdie verskriklike storie, maar ek kry soooo skaam. Daar was by die skool so dun riviertjie in die toilet en ai? Woordloos. Hierdie was beslis een van my AAKL...
•
Season 1
•
Episode 5
•
8:02

Burma 2. Duisende tempels op die vlaktes van Bagan
Daar is amper 4000 tempels op die vlaktes van Bagan, in Burma. Ek staan hoog op een van hulle en kyk na hierdie stukture. Dit voel vir my asof iemand hierdie wonderlike plek wegsteek. Almal op aarde behoort dit te kan sien. Dis manjifiek! Wie h...
•
Season 1
•
Episode 2
•
11:37

Kuba 1. Ek vier Fidel Castro se 90e verjaardag-fees in Kuba, op die platteland.
Op 13e Augustus 2016, vier ek Fidel Castro se 90e verjaardag op die platteland in Kuba. Daar's 'n groot tent, braaivleis en 'n skare mense. Die dorpie: Manaca Iznaga. Dis 'n suikerriet gebied met 1 pad in, 1 uit. Die meeste mense ry met donkiek...
•
Season 1
•
Episode 1
•
10:50

Burma 1. Die vrou uit Burma laat my tiekiedraai dans op die skool se lessenaar.
Ek was in Burma. Dis die wonderlikste plek - 'n toeris se droom. Maar, dis 'n komplekse land. Hier in Kanada, gee ek Engels vir vlugtelinge uit Burma. O, wee. Wat 'n onmoontlike taak. Ek staan naderhand op 'n tafel en skoolhou. As iemand iets r...
•
Season 1
•
Episode 1
•
7:56

China 4. Tiananmen Plein se Voetsek aand. Effektiewe Kommunisme - 'n lessie vir my.
Ek het my heel misgis met China. Ek verbeel my dat ek "spesiaal" is omdat ek daar werk. O, wee, O, nee. Ek gaan kuier op my heel 1e Vrydagaand op Tiananmen Plein. Te lekker. Ek maak my reg vir 'n laaaaang aand se speel. O, nee. Iemand sê "gee p...
•
Season 1
•
Episode 4
•
9:14
