A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.40 (28.05.25) - (Afr.) - Moenie jou siel verloor vir die wêreld nie.

tiaan gildenhuys

Want wat sal dit ‘n mens baat as hy die hele wêreld win en aan sy siel skade ly? Of wat sal ‘n mens gee as losprys vir sy siel? Want elkeen wat hom vir My en my woorde skaam in hierdie owerspelige en sondige geslag, vir hom sal die Seun van die mens Hom ook skaam wanneer Hy kom in die heerlikheid van sy Vader met die heilige engele. 
(Mar. 8:36-38)