A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Episodes
1105 episodes
Ep.36 (13.05.26) - (Afr.) - Staan op en loop!
Toe Jesus hom sien lê, terwyl Hy geweet het dat hy al ‘n lang tyd siek was, sê Hy vir hom: Wil jy gesond word? Die sieke antwoord Hom: Here, ek het niemand om my in die bad te sit as die water geroer word nie; en onderwyl ek kom, gaan ‘n ander ...
Ep.36 (13.05.26) - Stand up and walk!
When Jesus saw him lie, and knew that he had been now a long time in that case, he saith unto him, Wilt thou be made whole? The impotent man answered him, Sir, I have no man, when the water is troubled, to put me into the pool: but while I am c...
Ep.35 (10.05.26) - (Afr.) - Die HERE sit vir ewig
Maar die HERE sit vir ewig; Hy het sy troon reggesit vir die oordeel. En Hy self sal die wêreld oordeel in geregtigheid en die volke vonnis met reg. So is die HERE dan ‘n rotsvesting vir die verdrukte, ‘n rotsvesting in tye van benoudheid. En h...
Ep.35 (10.05.26) - The LORD shall endure for ever
But the LORD shall endure for ever: he hath prepared his throne for judgment. And he shall judge the world in righteousness, he shall minister judgment to the people in uprightness. The LORD also will be a refuge for the oppressed, a refuge in ...
Ep.34 (06.05.26) - (Afr.) - God gee om vir jou
Want waarlik, Hy bekommer Hom nie oor die engele nie, maar oor die geslag van Abraham bekommer Hy Hom. Daarom moes Hy in alle opsigte aan sy broeders gelyk word, sodat Hy ‘n barmhartige en getroue hoëpriester kon wees in die dinge wat in betrek...
Ep.34 (06.05.26) - God cares about you
For verily he took not on him the nature of angels; but he took on him the seed of Abraham. Wherefore in all things it behoved him to be made like unto his brethren, that he might be a merciful and faithful high priest in things pertaining to G...
Ep.33 (03.05.26) - (Afr.) - Gaan heen en sondig nie meer nie...
En toe Jesus Hom oprig en niemand sien behalwe die vrou nie, sê Hy vir haar: Vrou, waar is daardie beskuldigers van jou? Het niemand jou veroordeel nie? En sy antwoord: Niemand nie, Here. En Jesus sê vir haar: Ek veroordeel jou ook nie. Gaan he...
Ep.33 (03.05.26) - Go and sin no more...
When Jesus had lifted up himself, and saw none but the woman, he said unto her, Woman, where are those thine accusers? hath no man condemned thee? She said, No man, Lord. And Jesus said unto her, Neither do I condemn thee: go, and sin no more.&...
Ep.32 (29.04.26) - (Afr.) - Beklee julle met hierdie...
Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid. Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander ‘n klag het; soos Christus jull...
Ep.32 (29.04.26) - Put these on...
Put on therefore, as the elect of God, holy and beloved, bowels of mercies, kindness, humbleness of mind, meekness, longsuffering; Forbearing one another, and forgiving one another, if any man have a quarrel against any: even as Christ forgave ...
Ep.31 (26.04.26) - (Afr.) - Ken die Here in al jou weë
Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak. (Spr. 3:5-6 Afrikaans OV)
Ep.31 (26.04.26) - Know God in all your ways
Trust in the LORD with all thine heart; and lean not unto thine own understanding. In all thy ways acknowledge him, and he shall direct thy paths. (Pro 3:5-6 KJV)
Ep.30 (22.04.26) - (Afr.) - Die goddelose moet geregtigheid leer
Word aan die goddelose genade bewys, dan leer hy geen geregtigheid nie; wat onreg is, doen hy in ‘n land van reg, en hy sien die hoogheid van die HERE nie. (Jes. 26:10 Afrikaans OV)
Ep.30 (22.04.26) - The wicked must learn righteousness
Let favour be shewed to the wicked, yet will he not learn righteousness: in the land of uprightness will he deal unjustly, and will not behold the majesty of the LORD. (Isa 26:10 KJV)
Ep.29 (19.04.26) - (Afr.) - Doen wat die Bybel sê.
Maar baie naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart, om dit te doen. (Deut. 30:14 Afrikaans OV)En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie? (Luk. 6:46 Afrikaans OV)En word ...
Ep.29 (19.04.26) - Do what the Bible says.
But the word is very nigh unto thee, in thy mouth, and in thy heart, that thou mayest do it. (Deu 30:14 KJV)And why call ye me, Lord, Lord, and do not the things which I say? (Luk 6:46 KJV)But be ye doers o...
Ep.28 (15.04.26) - (Afr.) - God hou ons dop...na wie toe hardloop ons?
Was die Kusiete en die Libiërs nie ‘n groot leërmag met buitengewoon baie strydwaens en perderuiters nie? En tog het Hy hulle in u hand gegee; omdat u op die HERE gesteun het; want die HERE—sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te st...
Ep.28 (15.04.26) - God is watching us...who do we run to?
Were not the Ethiopians and the Lubims a huge host, with very many chariots and horsemen? yet, because thou didst rely on the LORD, he delivered them into thine hand. For the eyes of the LORD run to and fro throughout the whole earth, to shew h...
Ep.27 (12.04.26) - (Afr.) - Indien jy God liefhet...is daar beloftes...
Omdat hy My liefhet, sê God, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy my Naam ken. Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uitred en eer aan hom gee. (Ps. 91:14-15 Afrikaans OV...
Ep.27 (12.04.26) - If you love God... then there are promises...
Because he hath set his love upon me, therefore will I deliver him: I will set him on high, because he hath known my name. He shall call upon me, and I will answer him: I will be with him in trouble; I will deliver him, and honour him.
Ep.26 (08.04.26)- (Afr.) - Jubel in die Here, ongeag jou omstandighede
Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie...
Ep.26 (08.04.26) - Rejoice in the Lord, no matter your circumstances
Although the fig tree shall not blossom, neither shall fruit be in the vines; the labour of the olive shall fail, and the fields shall yield no meat; the flock shall be cut off from the fold, and there shall be no herd in the stalls: Yet I will...
Ep.25 (05.04.26) - (Afr.) - Waar is Jesus heen?
Want Christus het ook eenmaal vir die sondes gely, Hy die Regverdige vir die onregverdiges, om ons tot God te bring—Hy wat wel gedood is na die vlees, maar lewend gemaak deur die Gees; in wie Hy ook heengegaan en gepreek het vir die geeste in d...