A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Episodes
1135 episodes
Ep.51 (05.07.26) - (Afr.) - En ons moet onsself liefhê
En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. (Matt. 22:39 Afrikaans OV)
Ep.51 (05.07.26) - And we must love ourselves too
And the second is like unto it, Thou shalt love thy neighbour as thyself. (Mat 22:39 KJV)
Ep.50 (01.07.26) - (Afr.) - Ons moet God liefhê met ALLES wat ons is
Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. (Matt. 22:36-38 Afrikaans OV)...
Ep.50 (01.07.26) - Love God with EVERYTHING you are
Master, which is the great commandment in the law? Jesus said unto him, Thou shalt love the Lord thy God with all thy heart, and with all thy soul, and with all thy mind. This is the first and great commandment. (Mat 22:36-38 KJV)<...
Ep.49 (28.06.26) - (Afr.) - Wie kies jy om te dien?
Weet julle nie dat aan wie julle julself as diensknegte tot beskikking stel om hom gehoorsaam te wees, julle diensknegte is van hom aan wie julle gehoorsaam is nie òf van die sonde tot die dood, òf van die gehoorsaamheid tot geregtigheid? ...
Ep.49 (28.06.26) - Who do you choose to serve?
Know ye not, that to whom ye yield yourselves servants to obey, his servants ye are to whom ye obey; whether of sin unto death, or of obedience unto righteousness? (Rom 6:16 KJV)For the wages of sin is death; but the gif...
Ep.48 (24.06.26) - (Afr.) - Is dit hoe mense jou ook sien?
Ek dank my God altyd wanneer ek aan jou in my gebede dink, omdat ek van jou liefde en geloof hoor, wat jy met betrekking tot die Here Jesus en al die heiliges het, dat die gemeenskap van jou geloof kragtig mag word deur die kennis van alles wat...
Ep.48 (24.06.26) - Is this how people see you too?
I thank my God, making mention of thee always in my prayers, Hearing of thy love and faith, which thou hast toward the Lord Jesus, and toward all saints; That the communication of thy faith may become effectual by the acknowledging of every goo...
Ep.47 (21.06.26) - (Afr.) - Dra jy die seël van God?
Ewenwel, die fondament van God staan vas met hierdie seël: Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat die Naam van Christus noem, afstand doen van die ongeregtigheid. (2 Tim. 2:19 Afrikaans OV)Maar as iemand God liefhet, dié word ...
Ep.47 (21.06.26) - Do you carry the seal of God?
Nevertheless the foundation of God standeth sure, having this seal, The Lord knoweth them that are his. And, Let every one that nameth the name of Christ depart from iniquity. (2Ti 2:19 KJV)But if any man love God, the same is known of h...
Ep.46 (17.06.26) - (Afr.) - Wil jy dien, of gedien word?
En elkeen wat onder julle die eerste wil word, moet almal se dienskneg wees. Want die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as ‘n losprys vir baie. (Mar. 10:44-45 Afrikaans OV)Ek is ...
Ep.46 (17.06.26) - Do you want to serve, or be served?
And whosoever of you will be the chiefest, shall be servant of all. For even the Son of man came not to be ministered unto, but to minister, and to give his life a ransom for many. (Mar 10:44-45 KJV)I am crucified with Christ: neverthele...
Ep.45 (14.06.26) - (Afr.) - Ons moet oorwin, volhard, en hard stry om in te gaan...
Wie oorwin, sal beklee word met wit klere, en Ek sal sy naam nooit uitwis uit die boek van die lewe nie, en Ek sal sy naam bely voor my Vader en voor sy engele. (Openb. 3:5 Afrikaans OV)En julle sal deur almal gehaat word ter wille van m...
Ep.45 (14.06.26) - We must overcome, endure, strive to enter in...
He that overcometh, the same shall be clothed in white raiment; and I will not blot out his name out of the book of life, but I will confess his name before my Father, and before his angels. (Rev 3:5 KJV)And ye shall be hated of all men ...
Ep.44 (10.06.26) - (Afr.) - Wees tevrede in alle omstandighede
Nie dat ek dit uit gebrek sê nie, want ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is. Ek weet om verneder te word, ek weet ook om oorvloed te hê; in elke opsig en in alle dinge is ek onderrig: om versadig te word sowel a...
Ep.44 (10.06.26) - Be content in everything
Not that I speak in respect of want: for I have learned, in whatsoever state I am, therewith to be content. I know both how to be abased, and I know how to abound: every where and in all things I am instructed both to be full and to be hungry, ...
Ep.43 (07.06.26) - (Afr.) - Staan weer op, kind van God!
Want sewe maal val die regverdige en staan weer op, maar die goddelose struikel in die ongeluk. (Spr. 24:16 Afrikaans OV)As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregt...
Ep.43 (07.06.26) - Rise up again, child of God!
For a just man falleth seven times, and riseth up again: but the wicked shall fall into mischief. (Pro 24:16 KJV)If we confess our sins, he is faithful and just to forgive us our sins, and to cleanse us from all unrighteousness. ...
Ep.42 (03.06.26) - (Afr.) - Ons sal vervolg word soos Jesus
As die wêreld julle haat, moet julle weet dat hy My voor julle gehaat het. As julle van die wêreld was, sou die wêreld sy eiendom liefhê. Maar omdat julle nie van die wêreld is nie, maar Ek julle uit die wêreld uitverkies het, daarom haat die w...
Ep.42 (03.06.26) - We will be persecuted like Jesus
If the world hate you, ye know that it hated me before it hated you. If ye were of the world, the world would love his own: but because ye are not of the world, but I have chosen you out of the world, therefore the world hateth you. Remember th...
Ep.41 (31.05.26) - (Afr.) - Word eerder heiliger
Wie onreg doen, laat hom nog meer onreg doen; en wie vuil is, laat hom nog vuiler word; en laat die regverdige nog regverdiger word, en laat die heilige nog heiliger word. En kyk, Ek kom gou, en my loon is by My, om elkeen te vergeld soos sy we...
Ep.41 (31.05.26) - Rather be holy still
He that is unjust, let him be unjust still: and he which is filthy, let him be filthy still: and he that is righteous, let him be righteous still: and he that is holy, let him be holy still. And, behold, I come quickly; and my reward is with me...
Ep.40 (27.05.26) - (Afr.) - Hoeveel wil jy hê moet God jou vergewe?
en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe; (Matt. 6:12 Afrikaans OV)
Ep.40 (27.05.25) - How much do you want God to forgive you?
And forgive us our debts, as we forgive our debtors. (Mat 6:12 KJV)
Ep.39 (24.05.26) - (Afr.) - Is jou weg reg in jou eie oë?
Elke weg van ‘n mens is reg in sy oë, maar die HERE toets die harte. Om geregtigheid en reg te doen, is vir die HERE verkiesliker as offers. Hoogheid van oë en trotsheid van hart—die glans van die goddelose is sonde. (Spr. 21:2-4 Afrik...