A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.41 (01.06.25) - (Afr.) - Julle moet die Here liefhê, al sy gunsgenote...

tiaan gildenhuys

Julle moet die HERE liefhê, al sy gunsgenote! Die HERE bewaar die getroues en vergeld hom oorvloedig wat trots handel. Wees sterk, en laat julle hart sterk wees, almal wat op die HERE wag! 
(Ps. 31:24-25)

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 
(1 Joh. 4:19)