A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.45 (15.06.25) - (Afr.) - Vryheid is nie 'n verskoning vir sonde nie

tiaan gildenhuys

Want julle is tot vryheid geroep, broeders; gebruik net nie julle vryheid as ‘n aanleiding vir die vlees nie, maar dien mekaar deur die liefde. Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. 
(Gal. 5:13-14)