A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.49 (29.06.25) - (Afr.) - Volhard....!

tiaan gildenhuys

En julle sal deur almal gehaat word ter wille van my Naam. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word. 
(Matt. 10:22 Afrikaans OV)

Volhard in die gebed en waak daarin met danksegging; 
(Kol. 4:2 Afrikaans OV)

Bid sonder ophou. 
(1 Thess. 5:17 Afrikaans OV)