A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.96 (10.12.25) - (Afr.) - HERE, leer my...

tiaan gildenhuys

HERE, leer my die weg van u insettinge, sodat ek dit tot die einde toe kan bewaar. Gee my verstand, dat ek u wet kan bewaar, ja, dit kan onderhou van ganser harte. Laat my wandel op die pad van u gebooie, want daarin het ek ‘n behae. 
(Ps. 119:33-35 Afrikaans OV)