A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.06 (28.01.26) - (Afr.) - Ons moet heilig wees

tiaan gildenhuys

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 3:18

Soos gehoorsame kinders moet julle nie jul lewe inrig volgens die begeerlikhede wat tevore in julle onwetendheid bestaan het nie. Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word, omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig. 
(1 Pet. 1:14-16 Afrikaans OV)

Want Ek is die HERE julle God; toon dan dat julle heilig is en wees heilig, want Ek is heilig;... 
(Lev. 11:44 Afrikaans OV)

Toon dan dat julle heilig is en wees heilig, want Ek is die HERE julle God. En onderhou my insettinge en doen dit. Ek is die HERE wat julle heilig. 
(Lev. 20:7-8 Afrikaans OV)