A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.13 (22.02.26) - (Afr.) - Hierdie dinge is vir God 'n gruwel

tiaan gildenhuys

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 3:26

Daar mag niemand by jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat deurgaan—wat met waarsêery, goëlery of met verklaring van voortekens of towery omgaan nie, of wat met besweringe omgaan, of wat ‘n gees van ‘n afgestorwene vra of ‘n gees wat waarsê, of wat die dooies raadpleeg nie. Want elkeen wat hierdie dinge doen, is vir die HERE ‘n gruwel;...
(Deut. 18:10-12 Afrikaans OV)