A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.17 (08.03.26) - (Afr.) - Ken God jou?

tiaan gildenhuys

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 3:31

En met betrekking tot die offervleis aan die afgode weet ons dat ons almal kennis het. Die kennis maak opgeblase, maar die liefde stig. As iemand meen dat hy enige kennis het, weet hy nog niks soos ‘n mens behoort te weet nie. Maar as iemand God liefhet, dié word deur Hom geken. 
(1 Kor. 8:1-3 Afrikaans OV)