A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.25 (05.04.26) - (Afr.) - Waar is Jesus heen?
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
Want Christus het ook eenmaal vir die sondes gely, Hy die Regverdige vir die onregverdiges, om ons tot God te bring—Hy wat wel gedood is na die vlees, maar lewend gemaak deur die Gees; in wie Hy ook heengegaan en gepreek het vir die geeste in die gevangenis, wat eertyds ongehoorsaam was toe die lankmoedigheid van God een maal gewag het in die dae van Noag, onderwyl die ark gereed gemaak is, waarin weinig, dit is agt, siele deur water heen gered is; (1 Pet. 3:18-20 Afrikaans OV)
Want daarom is ook aan die dode die evangelie verkondig, sodat hulle wel geoordeel kan word na die mens in die vlees, maar lewe na God in die gees. (1 Pet. 4:6 Afrikaans OV)
Daarom sê Hy: Toe Hy opgevaar het in die hoogte, het Hy die gevangenes gevange geneem en gawes aan die mense gegee. Maar dít: Hy het opgevaar—wat beteken dit anders as dat Hy ook eers neergedaal het in die onderste dele van die aarde? Hy wat neergedaal het, is dieselfde as Hy wat opgevaar het bokant al die hemele, sodat Hy alles tot volheid kan bring. (Ef. 4:8-10 Afrikaans OV)
WAAR IS DIE DODERYK, DIE HEMEL EN DIE HEL?