A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.26 (08.04.26)- (Afr.) - Jubel in die Here, ongeag jou omstandighede

tiaan gildenhuys

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 2:43

Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie— nogtans sal ek jubel in die HERE, ek sal juig in die God van my heil. 
(Hab. 3:17-18 Afrikaans OV)