A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.28 (15.04.26) - (Afr.) - God hou ons dop...na wie toe hardloop ons?

tiaan gildenhuys

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 3:17

Was die Kusiete en die Libiërs nie ‘n groot leërmag met buitengewoon baie strydwaens en perderuiters nie? En tog het Hy hulle in u hand gegee; omdat u op die HERE gesteun het; want die HERE—sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; … 

(2 Kron. 16:8-9 Afrikaans OV)