A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether you are having questions about life, want to learn more about Biblical truths, or just need some encouragement in your walk with the Lord, this is the podcast for you.
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.32 (29.04.26) - (Afr.) - Beklee julle met hierdie...
•
tiaan gildenhuys
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid. Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander ‘n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen.
(Kol. 3:12-13 Afrikaans OV)
En julle moet nie oordeel nie, dan sal julle nooit geoordeel word nie. Julle moet nie veroordeel nie, dan sal julle nooit veroordeel word nie. Spreek vry, en julle sal vrygespreek word.
(Luk. 6:37 Afrikaans OV)