A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.33 (03.05.26) - (Afr.) - Gaan heen en sondig nie meer nie...

tiaan gildenhuys

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 2:34

En toe Jesus Hom oprig en niemand sien behalwe die vrou nie, sê Hy vir haar: Vrou, waar is daardie beskuldigers van jou? Het niemand jou veroordeel nie? En sy antwoord: Niemand nie, Here. En Jesus sê vir haar: Ek veroordeel jou ook nie. Gaan heen en sondig nie meer nie. 
(Joh. 8:10-11 Afrikaans OV)