A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.36 (13.05.26) - (Afr.) - Staan op en loop!

tiaan gildenhuys

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 3:37

Toe Jesus hom sien lê, terwyl Hy geweet het dat hy al ‘n lang tyd siek was, sê Hy vir hom: Wil jy gesond word? Die sieke antwoord Hom: Here, ek het niemand om my in die bad te sit as die water geroer word nie; en onderwyl ek kom, gaan ‘n ander een voor my in. Jesus sê vir hom: Staan op, neem jou bed op en loop. 
(Joh. 5:6-8 Afrikaans OV)
Daarna het Jesus hom in die tempel gekry en vir hom gesê: Kyk, jy het gesond geword; moenie meer sondig nie, sodat daar nie iets ergers met jou gebeur nie. 
(Joh. 5:14 Afrikaans OV)